logo image
   022 913 1630

Lizette Smit

Stoel Assistent

Lizette Smit, `n inwoner van Piketberg, is die nuwe stoelassistent wat in Februarie 2018 by die praktyk begin werk het. Sy het 13 jaar ondervinding en het voorheen in Saldanha en Somerset- Wes gewerk.