logo image
   022 913 1630

Elsabé Truter

Praktyk Bestuurder

Elsabe Truter is sedert Maart 1994 die praktyk bestuurder. Sy is getroud met Dr Truter; sy deel sy passie vir tandheelkundige dienste van hoogstaande kwaliteit en dus vorm hulle `n gedugte span. Sy verstaan die behoeftes van die pasiënte.