logo image
   022 913 1630

Corné Brynard

Debiteure Klerk

Cornè Brynard is sedert Desember 2016 ons debiteureklerk. Met `n belangstelling in die finansiële administrasie van tandheelkundige praktyke, speel sy `n belangrike rol in die dag-tot- dag werking van die praktyk. Voorts het sy `n deeglike begrip van die die prosessering van mediese eise.